ZAK VAN NIEKERK FACEBOOK STATISTICS

ZAK VAN NIEKERK

ZAK VAN NIEKERK

Facebook Link: ZAK VAN NIEKERK
Musikant, komediant en bo-baas storieverteller
 

FACEBOOK PAGE RANK

ZAK VAN NIEKERK
LIKES:
ONE WEEK CHANGE
8,759
+10
0.11%
TALKING ABOUT:
ONE WEEK CHANGE
25
-64
-71.91%
CATEGORY
50,700 OF 765,963
top 6.62%
SUBCATEGORY
24,400 OF 378,864
top 6.45%

PAGE PERFORMANCE

LIKE HISTORY STATISTICS
ONE WEEK CHANGE
LIKES TALKING ABOUT
Get like history for ZAK VAN NIEKERK

1 RELATED WEBSITES

www.zakvanniekerk.co.za Facebook Website Statistics
www.zakvanniekerk.co.za
LIKES: 0 CLICKS: 0

1 RELATED PAGES

Die Rolmodelle Facebook Statistics
Die Rolmodelle
LIKES: 1,700 TALKING ABOUT: 8

WHAT ARE PEOPLE SAYING ABOUT ZAK VAN NIEKERK ON FACEBOOK

265
PER MONTH
0.37
PER HOURS
4.78
LIKES
PER POST

ZAK VAN NIEKERK FACEBOOK MENTION TOTALS

While the content on facebook pages is normally managed by a "brand" administrator, this content here shows statistics about what's being said and shared about ZAK VAN NIEKERK all over Facebook and not just on the brnad's official page.

POPULAR ON FACEBOOK

%11.11
%88.89
%0.00
%0.00

VIDEOS

Zak van Niekerk, ons gaan jou so baie mis!Een van Afrikaanse musiek se geliefde kwajongens, Zak van Niekerk is vandag oorlede.
1 PERSON SHARED THIS AND GOT 0 LIKES:
Carina Müller
Carina Müller
1 PERSON SHARED THIS AND GOT 0 LIKES:
Beulah Mans Beetge
Beulah Mans Beetge

STATUSES

Rhoda Vermeulen
Rhoda Vermeulen
Zak van Niekerk
Lena Keys
Lena Keys
Is daar nou al begrafnis reelings vir zak van niekerk
Elmae Van As
Elmae Van As
wat n pragtige huldeblyk aan Zak van Niekerk op KWELA!!! Sjoe!
Julianna Willemse
Julianna Willemse
nou kry ek dam heimee Springbok op Kwela Zak van Niekerk R.I.P
Charl de Klerk
Charl de Klerk
n Hartseer oomblik hier by Huisgenoot Tent. Sangers doen n huldeblyk aan Zak van Niekerk.
Marina Lombard
Marina Lombard
Hi. Almal wat omgee - daar is vanaand 7 uur 'n vergadering by die Shell garage in Sasolburg oor die kruising by die R59 waar die sanger Zak van Niekerk en ander gesterf het in ongelukke. Die doel is om Vrydag oggend 'n optog te hou om druk te plaas sodat iets gedoen sal word om die probleem op te los. Kom ondersteun asb, baie van ons gebruik die pad!
Michelle Kuyper Nuwe New
Michelle Kuyper Nuwe New
Hello julle gister se ABSA KKNK was Great gewees ekt 'n great show gehad en 'n gehoor met 'n Great Great Gees,was vir my 'n voorreg om Zak van Niekerk se trubute te kon sien hy sou gister ook gesing het daar dit was 'n Hartseer oomblik !! Baie dankie aan Corne en Huisgenoot !!! julle is Great XxX
Dave Hammond
Dave Hammond
Zak van Niekerk's funeral today was very sad. Rest in peace buddy.
Ulandie Steyn
Ulandie Steyn
ZAK VAN NIEKERK ons gaan jou mis jy was altyd net jouself Sterkte Sonia ons kan nie voel wat jy voel maar ons innige meegevioel
Daleen Jansen van Rensburg
Daleen Jansen van Rensburg
Huldeblyk aan Zak van Niekerk gaan nou op Kwela uitgesaai word
Elize Stoltz
Elize Stoltz
Zak van Niekerk se begrafnis vandag. Sterkte aan al sy familie en ons gaan hom terdee mis
Michelle Kuyper
Michelle Kuyper
Hello julle gister se ABSA KKNK was Great gewees ekt 'n great show gehad en 'n gehoor met 'n Great Great Gees,was vir my 'n voorreg om Zak van Niekerk se trubute te kon sien hy sou gister ook gesing het daar dit was 'n Hartseer oomblik !! Baie dankie aan Corne en Huisgenoot !!! julle is Great XxX
Elize Kruger
Elize Kruger
Dis baie sleg van zak van niekerk ;(
Wynand Strydom Profiel Twee
Wynand Strydom Profiel Twee
Ons het vanoggend op 'n baie spesiale manier afskeid geneem van ons vriend, zak van niekerk. Dankie aan andries vermeulen vir jou besonderse woorde. Ek glo dat ons almal nodigbgehad het om op hierdie gepaste manie totsiens te kon se. Jy is vandag begrawe my vriend. Ons groet jou! Rus nou in vrede.
Yolandi Mc Carthy Swan
Yolandi Mc Carthy Swan
Ai my hart is nou alweer so seer, ek het Kwela gekyk, en Zak Van Niekerk se kinders is nog so klein 2 jaar en 1 en half maande, ai dit is bitter klein. :( so so sad...
Karel Scheepers
Karel Scheepers
weet iemand wanneer is zak van niekerk se begrafnis

LINKS

PHOTOS